1 00:00:00,072 --> 00:00:01,386 Hallo, my naam is Liz. 2 00:00:01,491 --> 00:00:04,851 Ek is van Skotland. Ek is 'n Reiki Meester-Geneser. 3 00:00:05,098 --> 00:00:08,962 Vandag is ek gedoop met die Heilige Gees. 4 00:00:09,108 --> 00:00:12,304 Ek het na Christus gedraai en my bekeer van my sonde. 5 00:00:12,304 --> 00:00:15,183 Verlaat haar! Kom uit in Jesus se Naam. Demoon, gaan! 6 00:00:15,209 --> 00:00:20,898 As jy die Bybel lees, sien jy dis 'n vorm van toorkuns, voedoe, en sulke dinge. 7 00:00:20,934 --> 00:00:24,618 Toe ek dit sien, het ek gedink: "O, my God. Dis wat ek gedoen het." 8 00:00:24,968 --> 00:00:28,471 Daardie dag het ons een ding besef: Skuldig, skuldig, skuldig. 9 00:00:28,571 --> 00:00:34,318 Ek is skuldig, en ek verdien die hel, want God is goed en ek is nie. 10 00:00:34,315 --> 00:00:38,476 Ek was besig om almal weg te lei van Jesus af, weg van Christus af, 11 00:00:38,476 --> 00:00:43,480 deur ander vorms van genesing. Maar toe ek self Jesus se genesing op straat sien.. 12 00:00:43,686 --> 00:00:44,930 Word nou dadelik gesond. 13 00:00:46,930 --> 00:00:49,599 Dis reg. - Regtig? 14 00:00:50,290 --> 00:00:53,836 Kyk net daar. Kyk net hoe eenvoudig en mooi is dit. 15 00:00:53,910 --> 00:00:56,630 Ek kan nie wag om my storie te vertel nie. 16 00:01:08,204 --> 00:01:17,625 Ek is Liz. Tot en met twee weke gelede, was ek 'n Reiki-geneser. 17 00:01:17,691 --> 00:01:23,138 Omtrent so twee weke voor dit, het ek 'n paar video's op YouTube gekry 18 00:01:24,490 --> 00:01:26,649 oor die genesing van mense op straat. 19 00:01:27,294 --> 00:01:31,965 En jy voel dit nou? Dankie, God, want die pyn gaan nou dadelik. 20 00:01:32,692 --> 00:01:34,251 Probeer om die pyn nou te voel. 21 00:01:36,392 --> 00:01:38,760 Ja, dit is waar. Waar is die pyn? 22 00:01:40,118 --> 00:01:41,598 Dis nou weg. 23 00:01:44,828 --> 00:01:46,493 Waar het jy pyn? - In my kop. 24 00:01:46,493 --> 00:01:48,308 Waar het jy pyn? - Net hier. 25 00:01:49,347 --> 00:01:51,418 God, dankie vir genesing, dat die pyn weg is 26 00:01:51,418 --> 00:01:53,718 Probeer om jou kop te voel. 27 00:01:55,709 --> 00:01:57,122 Ek voel geen pyn nie. 28 00:01:57,393 --> 00:01:59,069 Die pyn is nou weg. 29 00:02:00,236 --> 00:02:03,095 Ek is ernstig! Ek ken hom nie eers nie. 30 00:02:04,126 --> 00:02:08,989 Ek kon onmiddellike genesing sien. Mense wat op straat genees word. 31 00:02:08,989 --> 00:02:11,434 En ek het net gedink: O, wat is dit hierdie? 32 00:02:11,543 --> 00:02:14,106 Elke pyn moet nou dadelik gaan in Jesus se Naam. 33 00:02:19,664 --> 00:02:20,892 Regtig? 34 00:02:30,832 --> 00:02:32,023 Dis weg. 35 00:02:32,333 --> 00:02:33,570 Amen. 36 00:02:33,864 --> 00:02:34,794 Is jy ernstig? 37 00:02:34,833 --> 00:02:36,128 Amen. 38 00:02:41,644 --> 00:02:42,714 Dis eienaardig, man! 39 00:02:44,616 --> 00:02:48,371 Omdat ek 'n Reiki-geneser is, het ek gedink: 40 00:02:48,438 --> 00:02:52,471 hoekom gebeur dit nie wanneer ek mense behandel nie? 41 00:02:53,075 --> 00:02:56,581 Mense voel lekker en ontspanne en kalm wanneer hulle vertrek 42 00:02:56,581 --> 00:02:59,533 en het wonderlike getuienisse agterna, 43 00:02:59,945 --> 00:03:03,609 maar hulle word nie heeltemal gesond met die Reiki-genesing nie. 44 00:03:06,146 --> 00:03:10,003 Ek het gevoel: dis nie reg nie. Iets is nie reg hier nie. 45 00:03:10,028 --> 00:03:11,693 Ek voel ongemaklik hiermee. 46 00:03:12,236 --> 00:03:17,075 Ek het aangehou om na Torben se video's van genesing te kyk. 47 00:03:18,047 --> 00:03:21,289 En ek het gedink: Ek wil dit doen. 48 00:03:21,693 --> 00:03:23,307 Ek wil onmiddellike genesing sien 49 00:03:23,620 --> 00:03:28,791 Terwyl ek 'n Reiki-geneser was, het ek kursusse op 'n webwerf gehad. 50 00:03:30,757 --> 00:03:33,317 Mense regoor die wêreld kon die kursusse kry. 51 00:03:33,837 --> 00:03:39,728 Daar was 'n dame wat een van my Reiki-genesing-kursusse gekoop het. 52 00:03:40,080 --> 00:03:45,409 Sy het vir my 'n epos gestuur en gesê: Liz, ek kon die kursus nie aflaai nie. 53 00:03:45,982 --> 00:03:48,552 Ek het gedink: gewoonlik kan almal dit aflaai. 54 00:03:48,552 --> 00:03:51,794 Dié een is die maklikste, ek het nooit enige probleme daarmee nie. 55 00:03:52,213 --> 00:03:55,189 Ek het vir haar 'n epos gestuur en vir haar adres gevra, 56 00:03:55,696 --> 00:04:02,234 haar naam en nog inligting, sodat ek vir haar helende energie kon stuur. 57 00:04:03,832 --> 00:04:06,927 Sy het dit toe gedoen, en ek het toilet toe gegaan 58 00:04:07,068 --> 00:04:10,554 en vir God in die toilet gesê... dit was net 'n paar minute, 59 00:04:10,899 --> 00:04:13,612 God, wat wil U hê moet ek met my besigheid doen? 60 00:04:14,149 --> 00:04:18,753 Wil U hê ek moet na Aalborg in Denemarke gaan? 61 00:04:20,366 --> 00:04:24,461 Ek wil vir Torben sien, maar ek wil nie op my eie daarheen reis nie 62 00:04:24,552 --> 00:04:27,653 en ek is bang om alleen daarheen te reis. En ek het vir God gesê: 63 00:04:28,275 --> 00:04:32,141 Wil U hê ek moet na Aalborg in Denemarke gaan? 64 00:04:32,970 --> 00:04:35,565 Ek het teruggegaan na my rekenaar. 65 00:04:35,941 --> 00:04:39,831 Die dame wat die kursus gekoop het, het dadelik op my epos geantwoord. 66 00:04:40,494 --> 00:04:45,212 Ek sien toe haar naam, en haar adres was: Aalborg, Denemarke. 67 00:04:46,269 --> 00:04:48,590 O my God... 68 00:04:51,227 --> 00:04:53,535 Dit was nie net: Aalborg, Denemarke nie, 69 00:04:53,535 --> 00:04:55,739 Dit was: Aalborg, Denemarke. 70 00:04:56,835 --> 00:04:58,805 Iets binne-in my het 71 00:05:00,615 --> 00:05:04,036 regoor my gegaan...en ek het vir my man gesê: Liefie... liefie... 72 00:05:06,454 --> 00:05:10,276 Wat's fout? Ek het gesê: Alles is reg, ek moet myself net regruk. 73 00:05:10,670 --> 00:05:14,248 Ek was in skok en het nie geweet wat om te doen nie. 74 00:05:16,081 --> 00:05:21,973 Ek het gesê: God het met my gepraat. Ek het die krag van Sy woorde gevoel. 75 00:05:22,135 --> 00:05:25,269 Dit was asof dié woorde Sy woorde was wat binne-in my gekom het: 76 00:05:25,269 --> 00:05:27,998 Jy moet vir Torben in Denemarke gaan sien. 77 00:05:28,958 --> 00:05:33,418 Vanoggend het ek en Torben om die tafel gesit. 78 00:05:34,327 --> 00:05:36,332 Kom ons gesels. 79 00:05:36,558 --> 00:05:42,836 Hy het die evangelie vir my verduidelik op 'n tafel met 'n paar koppies en koekies 80 00:05:44,048 --> 00:05:49,350 Hy het dit so eenvoudig verduidelik dat enigiemand, 'n kind, dit kon verstaan. 81 00:05:51,012 --> 00:05:55,462 Ek gebruik die illustrasie van 'n potjie skaak. Weet jy hoe om skaak te speel? 82 00:05:56,926 --> 00:05:58,790 Om skaak te speel is soos... 83 00:05:58,993 --> 00:06:01,948 Ek maak 'n skuif. En dan maak Liz 'n skuif. 84 00:06:02,510 --> 00:06:05,500 Dan is dit my beurt. Denemarke teen Skotland. 85 00:06:05,747 --> 00:06:07,078 Dan is dit haar beurt. 86 00:06:08,697 --> 00:06:13,724 Mag ek dit nou doen? 87 00:06:14,567 --> 00:06:16,903 Nee. Ek mag nie 3 keer 'n skuif maak nie - hoekom? 88 00:06:16,903 --> 00:06:18,552 Want daar is reëls. 89 00:06:18,552 --> 00:06:21,438 Wat as ek dit regtig, regtig, regtig wil doen? 90 00:06:21,760 --> 00:06:24,563 Ek mag dit steeds nie doen nie, want daar is steeds reëls. 91 00:06:25,230 --> 00:06:30,195 Daardie reëls staan. En dit het niks te doen met hoe graag ek dit wil doen nie. 92 00:06:30,342 --> 00:06:32,115 Dit het te doen met die reëls. 93 00:06:33,013 --> 00:06:38,291 So, die reël is: ek moet wag vir Liz om 'n skuif te maak voor ek weer kan skuif. 94 00:06:39,501 --> 00:06:40,957 Dit werk net so met God. 95 00:06:42,102 --> 00:06:47,279 Liz, of 'n ander persoon, het gesondig. 96 00:06:48,908 --> 00:06:50,064 Ek is God. 97 00:06:51,402 --> 00:06:52,631 Dis nie goed nie. 98 00:06:55,367 --> 00:06:57,864 Maar ek het Jesus gestuur om te sterf vir haar sonde. 99 00:07:00,520 --> 00:07:03,348 Kan ek dan so maak... Ek red jou, Ek maak jou vry... nee. 100 00:07:03,668 --> 00:07:05,383 Dis teen die reëls. 101 00:07:05,787 --> 00:07:08,167 Maak nie saak dat Ek dit regtig graag wil doen nie 102 00:07:08,206 --> 00:07:12,461 God wil. Hy wil ons red meer as wat ons gered wil word. 103 00:07:13,595 --> 00:07:17,690 God wil. Maar Ek mag nie, want dis nie My beurt nie. 104 00:07:17,825 --> 00:07:21,930 Ek't alles gedoen wat gedoen kon word van My kant af: Ek het My Seun Jesus gestuur. 105 00:07:22,345 --> 00:07:26,626 Die Bybel sê, dit hang nou alles af van die mens of hy hom wil bekeer. 106 00:07:27,865 --> 00:07:30,248 Liz moet 'n skuif maak voordat Ek kan. 107 00:07:30,248 --> 00:07:34,962 Maar ek waarborg jou, so gou as wat Liz skuif, maak God ook 'n skuif. 108 00:07:35,102 --> 00:07:36,961 So gou as wat sy haar bekeer, beweeg God 109 00:07:36,961 --> 00:07:39,677 So gou as wat sy gedoop word, bevry God haar. 110 00:07:39,677 --> 00:07:41,870 So gou as wat ek hande oplê, doen God dit. 111 00:07:41,870 --> 00:07:43,960 Want God is nie die probleem nie. 112 00:07:44,327 --> 00:07:47,794 God het klaar vir Liz die prys betaal en vir almal hier. 113 00:07:48,191 --> 00:07:53,160 Want baie dink: God wil my nie hê nie. Hy gee nie om nie, 114 00:07:53,160 --> 00:07:55,189 want Hy kom nie na my toe nie. 115 00:07:55,483 --> 00:07:59,444 Maar dis nie God se beurt om te skuif nie! Dis jou beurt. 116 00:07:59,799 --> 00:08:03,531 Wat ek nou gaan doen, Liz, is om vir jou die reëls te wys. 117 00:08:04,747 --> 00:08:08,227 Want as jy nie die reëls ken nie, hoe kan jy 'n skuif maak? 118 00:08:08,637 --> 00:08:13,762 Maar so gou as wat jy die reëls ken, en weet wat die volgende skuif is, 119 00:08:14,627 --> 00:08:17,433 kom God, so gou as wat jy skuif. 120 00:08:19,156 --> 00:08:25,017 So die evangelie is: dit is God en dit is die mens. 121 00:08:25,379 --> 00:08:29,950 God het die mens gemaak. Toe God die mens gemaak het, was hy oop vir God. 122 00:08:30,227 --> 00:08:31,832 En hy het saam met God gewandel. 123 00:08:31,930 --> 00:08:36,259 Daardie wêreld was volmaak, voordat sonde in die wêreld gekom het. 124 00:08:36,259 --> 00:08:42,060 Sonder egskeiding, moord, selfmoord en alles wat ons vandag in die wêreld het. 125 00:08:42,360 --> 00:08:45,205 God het die wêreld gemaak, en die wêreld was volmaak. 126 00:08:45,787 --> 00:08:49,599 En die mens het saam met God gewandel - dit is die goeie ding. 127 00:08:49,866 --> 00:08:51,644 Daar was baie bome in die tuin. 128 00:08:51,644 --> 00:08:55,436 Die boom van die lewe was daar, die boom van goed en kwaad, en baie ander. 129 00:08:55,762 --> 00:08:59,081 Die mens moes van die boom van die lewe eet en sou dan vir ewig leef. 130 00:08:59,697 --> 00:09:03,884 Maar hulle het gesondig. Hulle het God se wet oortree deur te doen wat verkeerd was. 131 00:09:04,564 --> 00:09:07,657 Voorheen was hulle oop vir God, sonder sonde. 132 00:09:08,078 --> 00:09:11,184 Maar nou het hulle geslote vir God geword, met sonde. 133 00:09:12,115 --> 00:09:17,484 Toe sê God: As die mens nou van die boom van die lewe eet en vir ewig leef, 134 00:09:18,980 --> 00:09:21,121 sal ons altyd 'n probleem met sonde hê. 135 00:09:21,948 --> 00:09:27,369 Omdat God nie wou hê dat die mens vir ewig in sonde moes leef nie, 136 00:09:27,645 --> 00:09:31,295 het Hy hulle uit die tuin verban, weg van die boom van die lewe. 137 00:09:32,299 --> 00:09:36,743 Skielik het ons 'n wêreld gehad wat so anders was, waar ons geskei was van God. 138 00:09:37,134 --> 00:09:42,352 Hulle't kinders gehad wat mekaar vermoor het, met kinders wat mekaar vermoor het. 139 00:09:42,962 --> 00:09:44,598 So dit is waar ons nou is. 140 00:09:45,284 --> 00:09:49,170 Ons is hier in 'n wêreld wat anders is as die wêreld wat God gemaak het. 141 00:09:50,216 --> 00:09:55,068 Ek hoor baie mense sê, 'ek kan nie in God glo nie agv al die boosheid in die wêreld' 142 00:09:55,708 --> 00:09:58,428 Lees die Bybel. Dit gaan net erger word. 143 00:09:58,759 --> 00:10:01,612 Want die god van hierdie wêreld is Satan. 144 00:10:01,699 --> 00:10:04,144 Ons is gevalle en geskei van God. 145 00:10:04,829 --> 00:10:06,401 Die probleem is sonde. 146 00:10:06,754 --> 00:10:08,874 Maar ons verstaan nie sonde nie. Hoekom nie? 147 00:10:09,073 --> 00:10:12,402 Want as ek hier is, en myself met die mense om my sou vergelyk - 148 00:10:12,402 --> 00:10:15,100 Kyk, ek is nie te sleg nie. Ek is soos hy en sy. 149 00:10:15,447 --> 00:10:17,797 Hy's slegter as ek. Ek is nie soos hy nie. 150 00:10:18,047 --> 00:10:21,736 Ons staan in hierdie wêreld en vergelyk onsself met die mense om ons 151 00:10:21,736 --> 00:10:23,596 en ons dink dat ons oukei is. 152 00:10:24,493 --> 00:10:28,441 Maar wat as ons onsself met God vergelyk? Of met die mens voordat daar sonde was? 153 00:10:28,823 --> 00:10:31,504 Skielik kry ons 'n heeltemal ander standaard. 154 00:10:33,132 --> 00:10:34,977 Sonde...ons moet daaroor praat. 155 00:10:37,474 --> 00:10:40,971 Jesus het gesê: geen leuenaars sal in die Koninkryk van God ingaan nie. 156 00:10:40,971 --> 00:10:44,340 Elke leuenaar sal in die poel van vuur gegooi word. 157 00:10:45,811 --> 00:10:49,867 Dan dink ons: komaan, om te lieg is nie so erg nie. Dis nie soos dit en dat nie. 158 00:10:49,867 --> 00:10:53,214 Maar jy moet iets oor sonde verstaan wat baie belangrik is. 159 00:10:53,214 --> 00:10:57,331 Dit gaan nie soveel oor wat ek en jy en ander gedoen het nie. 160 00:10:58,647 --> 00:11:00,871 Dit gaan ook oor teen Wie ons dit gedoen het. 161 00:11:01,099 --> 00:11:03,138 Ek het 'n dogter wat 10 jaar oud is. 162 00:11:03,138 --> 00:11:06,414 As ek vir my dogter lieg, kan sy niks daaraan doen nie. Sy is net 10. 163 00:11:06,414 --> 00:11:08,915 As ek vir my vrou lieg, kan ek probleme kry. 164 00:11:08,915 --> 00:11:12,698 As ek vir my baas lieg, kan ek my werk verloor. 165 00:11:12,723 --> 00:11:17,162 As ek in die hof is en vir 'n regter lieg, kan ek in die tronk beland. 166 00:11:17,533 --> 00:11:20,593 So, ons praat oor dieselfde ding: jy mag nie lieg nie, 167 00:11:20,593 --> 00:11:23,474 maar die straf is heeltemal anders. 168 00:11:23,474 --> 00:11:27,048 Dit gaan nie soveel oor wat jy doen, as teen wie jy dit doen nie. 169 00:11:27,063 --> 00:11:32,391 Hoe meer gesag 'n persoon het, hoe groter gaan die oordeel wees. 170 00:11:32,949 --> 00:11:36,638 Die Bybel sê as ons gelieg het, het ons teen God gelieg. 171 00:11:36,740 --> 00:11:41,313 Hy wat vir ons lewe gegee het, lug om in te asem, ons mond om mee te praat. 172 00:11:41,498 --> 00:11:45,931 Om Hom te aanbid. En ons het dit wat Hy vir ons gegee het, misbruik teen Hom. 173 00:11:46,759 --> 00:11:53,090 Jesus oordeel ons nie net oor wat ons doen nie, maar oor ons hartsbegeertes. 174 00:11:53,492 --> 00:11:58,177 Jesus het gesê: Jy sal nie moord pleeg nie, maar Ek sê vir julle: 175 00:11:58,177 --> 00:12:01,032 as jy haat in jou hart het, is jy alreeds 'n moordenaar. 176 00:12:01,032 --> 00:12:04,617 Jy mag nie egbreuk pleeg nie. Maar enigiemand wat met wellus na iemand kyk 177 00:12:04,617 --> 00:12:06,473 het dit alreeds in sy hart gedoen. 178 00:12:06,473 --> 00:12:10,439 Miskien het ons dit nie fisies gedoen nie... 179 00:12:12,697 --> 00:12:14,499 Vir God maak dit nie saak nie. 180 00:12:15,059 --> 00:12:17,728 Dis so belangrik want ek het gedink ek's 'n goeie mens. 181 00:12:17,728 --> 00:12:21,537 Regtig 'n goeie mens. Maar toe sien ek die standaard... 182 00:12:22,394 --> 00:12:27,280 Dis belangrik...jy is van Skotland. As ek soontoe gaan, ry ek aan die verkeerde kant 183 00:12:29,242 --> 00:12:32,364 Ek moet aan jou kant bestuur, maar soms vergeet ek dit 184 00:12:32,364 --> 00:12:34,968 en ry aan my kant en kry probleme. 185 00:12:34,968 --> 00:12:38,481 As ek probleme kry, maak dit nie saak as ek vir die polisieman sê: 186 00:12:38,491 --> 00:12:40,975 'Maar ek's van Denemarke, ons doen dit so daar' nie. 187 00:12:40,975 --> 00:12:42,470 Hy gee nie om vanwaar ek is nie 188 00:12:42,470 --> 00:12:45,452 Ek is nou in julle land, en ek moet julle reëls gehoorsaam. 189 00:12:45,726 --> 00:12:47,986 Eendag gaan ons voor God staan. 190 00:12:48,750 --> 00:12:50,799 Hy gee nie om vir ons standaard nie. 191 00:12:51,532 --> 00:12:54,213 Hy gee nie om of ons dink dis reg of verkeerd nie. 192 00:12:54,695 --> 00:12:58,820 Hy gee om oor wat reg en verkeerd is. Die standaard wat Hy gestel het. 193 00:12:59,700 --> 00:13:05,248 Probeer om jou te verbeel dat ek in my foon 'n spesiale "app" het. 194 00:13:07,200 --> 00:13:11,098 En ek kan 'n foto van jou en jou hele lewe neem. 195 00:13:11,098 --> 00:13:12,769 en dit nou op my rekenaar sit. 196 00:13:12,769 --> 00:13:16,981 Ek weet jy het 'n klomp goeie dinge gedoen. 'n Klomp wonderlike dinge, 197 00:13:16,981 --> 00:13:18,694 en mense gehelp. 198 00:13:18,694 --> 00:13:20,382 Die probleem is: Ek sien dit nie. 199 00:13:21,250 --> 00:13:24,979 Want, wanneer jy in 'n hof is, voor 'n regter, 200 00:13:25,370 --> 00:13:28,155 is jy nie daar oor die goeie dinge wat jy gedoen het nie. 201 00:13:28,218 --> 00:13:30,643 Jy is daar oor die misdaad wat jy gepleeg het. 202 00:13:30,643 --> 00:13:32,313 Dit is al wat ek sien. 203 00:13:33,033 --> 00:13:39,102 Ek sit jou lewe in my rekenaar. Nie net wat jy fisies gedoen het nie. 204 00:13:39,127 --> 00:13:42,014 Maar ook wat jy nie gedoen het nie. Wat jy moes doen. 205 00:13:42,032 --> 00:13:45,038 Wat jy gesê en gedink het in jou lewe. 206 00:13:45,159 --> 00:13:47,501 En ek maak 'n video oor jou lewe. 207 00:13:48,086 --> 00:13:53,321 Die onrein dinge. Ons praat nou oor seksuele dinge, bose dinge. 208 00:13:53,321 --> 00:13:57,090 Ons praat oor leuens en diefstal en verneukery. 209 00:13:57,366 --> 00:14:02,328 En ek fokus net daarop en ek wys daardie video op die groot skerm agter my 210 00:14:02,328 --> 00:14:04,577 voor al die mense hier. 211 00:14:05,838 --> 00:14:07,380 Sal jy daarvan hou? - Nee. 212 00:14:08,468 --> 00:14:10,725 Dis interessant dat jy nie daarvan sal hou nie, 213 00:14:10,725 --> 00:14:15,647 wetende dat al die mense in die vertrek net so skuldig soos jy is. 214 00:14:16,067 --> 00:14:19,207 Maar jy sal skaam wees voor al die mense hier. 215 00:14:19,617 --> 00:14:21,276 Enigiemand wat daarvan sal hou? 216 00:14:21,668 --> 00:14:24,674 Nee. Niemand hier nie. Ek sal ook nie daarvan hou nie. 217 00:14:24,739 --> 00:14:27,135 So, jy sal skaamkry, 218 00:14:27,149 --> 00:14:30,146 wanneer die mense om jou sien wat jy regtig gedoen het 219 00:14:30,146 --> 00:14:33,519 agter geslote deure in die donker. 220 00:14:34,016 --> 00:14:35,575 Ons sou so skaam wees. 221 00:14:36,276 --> 00:14:39,168 Probeer jou verbeel dat jy so skaamkry hier tussen sondaars. 222 00:14:40,925 --> 00:14:47,566 En eendag staan jy, heeltemal ontbloot voor 'n heilige God, wat alles sien. 223 00:14:48,027 --> 00:14:52,525 Daardie dag sal ons nie sê, 'dit was my ouers se skuld of my man se skuld' nie 224 00:14:52,525 --> 00:14:54,757 Ek't dit nie bedoel nie, ek's nie so sleg nie. 225 00:14:54,757 --> 00:14:58,419 Daardie dag sal ons een ding weet: skuldig, skuldig, skuldig. 226 00:14:58,419 --> 00:15:04,283 Ek is skuldig en ek verdien die hel, want God is goed en ek is nie. 227 00:15:06,473 --> 00:15:07,972 En dit is die probleem. 228 00:15:08,183 --> 00:15:12,318 God kan almal vat en hulle in die hel werp 229 00:15:12,362 --> 00:15:16,539 en steeds goed en liefdevol wees, want Hy is nie die probleem nie. 230 00:15:16,587 --> 00:15:18,822 Ons is. Ons het gesondig. 231 00:15:19,763 --> 00:15:23,299 Die Bybel sê: as jy een wet oortree het, is jy skuldig aan almal. 232 00:15:23,439 --> 00:15:25,799 Dit is nie dat jy 2 uit 5 kan kry nie. 233 00:15:26,749 --> 00:15:31,057 Miskien het jy nie moord gepleeg nie, maar seks voor of buite die huwelik gehad, 234 00:15:31,057 --> 00:15:32,705 en dan is jy skuldig aan almal. 235 00:15:37,385 --> 00:15:39,882 God kan almal in die hel werp, maar Hy het nie. 236 00:15:40,172 --> 00:15:43,328 Hy het iets wonderliks gedoen. Iets heeltemal anders. 237 00:15:44,366 --> 00:15:46,311 Hy het Sy Seun, Jesus Christus gestuur. 238 00:15:46,771 --> 00:15:52,302 Hy't afgekom hiernatoe. Nie in sonde uit 'n man gebore nie, maar uit God. 239 00:15:53,325 --> 00:15:56,169 Hy het hier tussen ons geloop, as 'n mens. 240 00:15:58,041 --> 00:16:02,357 Sonder om te lieg, sonder om te steel. Sonder om voorhuwelikse seks te hê, 241 00:16:02,357 --> 00:16:05,431 sonder om iemand te begeer. Sonder om te doen wat ons gedoen het. 242 00:16:07,337 --> 00:16:10,365 Toe Hy omtrent 30 jaar oud was, is Hy in water gedoop. 243 00:16:11,376 --> 00:16:15,727 Toe Hy uit die water opkom, het die Gees van God oor Hom gekom. 244 00:16:17,349 --> 00:16:19,185 En Hy is gevul met die Heilige Gees. 245 00:16:19,840 --> 00:16:23,288 Van daardie oomblik af het Hy rondgegaan en die evangelie verkondig, 246 00:16:23,451 --> 00:16:29,361 siekes genees en almal opdrag gegee om hulle te bekeer. 247 00:16:31,138 --> 00:16:34,908 Hy's gekruisig en Hy't gesterf. 248 00:16:35,833 --> 00:16:40,646 Sou Hy een keer gelieg het, gesteel het, of een keer gedoen het wat ons gedoen het, 249 00:16:40,646 --> 00:16:45,533 sou Hy skuldig wees. Maar omdat Hy die enigste man ooit sonder sonde was, 250 00:16:46,280 --> 00:16:51,137 het Hy opgevaar na waar Hy nou sit aan die regterhand van God 251 00:16:51,328 --> 00:16:53,504 en Hy't Sy Heilige Gees gestuur. 252 00:16:54,523 --> 00:16:56,532 Wat moet ons nou doen? 253 00:16:56,571 --> 00:16:58,482 Die Bybel sê ons moet wedergebore word. 254 00:16:59,407 --> 00:17:02,678 Ons moet ons tot God bekeer. 255 00:17:03,092 --> 00:17:05,713 Dan moet ons gedoop word tot Jesus Christus 256 00:17:05,713 --> 00:17:08,124 en dan sal ons die Gees van God ontvang. 257 00:17:08,575 --> 00:17:13,211 Wat is bekering? Dit is om te besef dat ek gesondig het. 258 00:17:13,712 --> 00:17:16,792 Nie net teen die mensdom nie, maar ook teen God. 259 00:17:16,959 --> 00:17:19,422 Ek het God se wet oortree,ek het gesondig. . 260 00:17:19,806 --> 00:17:25,223 Jy erken dit en draai weg van daardie sonde en vra vir vergifnis. 261 00:17:26,001 --> 00:17:27,743 En plaas jou geloof in Jesus. 262 00:17:28,155 --> 00:17:30,868 Wanneer jy dit doen, gaan daar iets wonderliks gebeur. 263 00:17:31,548 --> 00:17:35,496 God verwyder die hart van klip en gee jou 'n nuwe hart. 264 00:17:36,789 --> 00:17:38,612 Dit is soos ons gewete... 265 00:17:39,335 --> 00:17:46,007 'n Baba het nie 'n besef van reg en verkeerd nie. Hy is sonder sonde. 266 00:17:46,785 --> 00:17:49,353 Hulle hardloop kaal rond. 267 00:17:50,893 --> 00:17:55,179 Ek het geen probleem gehad om kaal rond te hardloop as kind nie. 268 00:17:55,595 --> 00:18:00,177 My dogter Simone is nou 10. Wanneer sy stort, 269 00:18:00,177 --> 00:18:02,174 kan ek steeds ingaan en ander dinge doen. 270 00:18:02,174 --> 00:18:06,544 Maar ek waarborg dat my dogter van 14 sal skree: Gaan dadelik uit! 271 00:18:06,544 --> 00:18:10,341 Want daar kom 'n ouderdom waar hulle reg en verkeerd verstaan. 272 00:18:10,341 --> 00:18:15,063 Hulle erken sonde. Hulle raak bewus van sonde. 273 00:18:16,358 --> 00:18:19,716 Dit het te doen met die gewete. Ek onthou toe ek 'n kind was, 274 00:18:20,582 --> 00:18:26,933 het ek iets by 'n winkel gesteel. Dit het 'n halwe pond gekos of iets. Sommer niks. 275 00:18:27,684 --> 00:18:31,747 Maar toe ek buite kom - dit was 'n ongeluk - toe sien ek dit in my sak. 276 00:18:31,916 --> 00:18:35,099 Ek is 'n dief! Ek het iets gesteel. 277 00:18:35,605 --> 00:18:39,224 Vir my was dit soos...ek's 'n dief. 278 00:18:40,017 --> 00:18:43,421 Maar ek waarborg jou dat later, toe ek te veel gedrink het 279 00:18:43,421 --> 00:18:47,567 ek 'n fiets gesteel het. Later het ek een gesteel, want ek wou nie loop nie. 280 00:18:47,567 --> 00:18:50,186 En ek het nog een gesteel, want ek het dit al gedoen. 281 00:18:50,186 --> 00:18:52,412 En dit was nie meer 'n probleem nie. 282 00:18:52,585 --> 00:18:55,967 Dit is wat ons vandag sien. Daar is mense wat dinge doen 283 00:18:56,147 --> 00:19:02,110 en ons beskou dit nie meer as 'n probleem nie, want die gewete het stomp geword. 284 00:19:02,170 --> 00:19:04,417 Dit is nie meer skerp nie. Nie meer nuut nie. 285 00:19:04,694 --> 00:19:10,219 Dit is vernietig deur dinge wat ons gedoen en gesien het, en ander dinge. 286 00:19:10,219 --> 00:19:11,718 Dit is die gewete. 287 00:19:11,758 --> 00:19:14,480 Met wedergeboorte en bekering, kry ons 'n nuwe hart. 288 00:19:14,480 --> 00:19:17,025 God het Sy wet op ons hart geskryf. 289 00:19:17,301 --> 00:19:18,820 En ons kry 'n nuwe gewete. 290 00:19:19,110 --> 00:19:25,132 Ek onthou so duidelik toe ek 'n Christen geword het en ek my bekeer het. 291 00:19:26,098 --> 00:19:29,674 Na my bekering het ek vriende oorgenooi en gesê: Kom ons kyk 'n fliek. 292 00:19:29,674 --> 00:19:32,514 Ek's mal oor die fliek. Een van my gunstelinge. Kom ons kyk. 293 00:19:32,514 --> 00:19:36,639 Ek het dit ingesit. Ek het net onthou: hierdie is 'n goeie fliek. 294 00:19:36,639 --> 00:19:39,774 Ek was gereed om dit te kyk. Ons het begin kyk. 295 00:19:43,350 --> 00:19:46,395 Ek het gedink: O nee, waarom vloek hulle heeltyd? 296 00:19:46,405 --> 00:19:49,796 Nee, hulle het geen klere aan nie. Dis pornografie! 297 00:19:49,971 --> 00:19:54,117 Wat doen ek? Ek't rondgekyk: Kan ons maar stop? 298 00:19:54,117 --> 00:19:55,447 Ja? Dankie. 299 00:19:55,644 --> 00:20:00,594 Voorheen was dit my gunstelling fliek. Maar nou het ek net binne gevoel: ag nee 300 00:20:00,594 --> 00:20:03,019 Ek kan nie meer nie. Waarom? 301 00:20:03,019 --> 00:20:04,856 Omdat my gewete gesuiwer is. 302 00:20:04,990 --> 00:20:06,647 Maar daar is steeds 'n probleem. 303 00:20:07,970 --> 00:20:14,473 Die lewe is binne, maar die liggaam is dood. Wat doen ons daarmee? 304 00:20:14,790 --> 00:20:15,914 Ons begrawe dit. 305 00:20:17,596 --> 00:20:20,341 Om 'n liggaam te begrawe is soos die wet van swaartekrag. 306 00:20:20,540 --> 00:20:22,968 Die Bybel sê wie sondig, word 'n slaaf van die sonde 307 00:20:23,134 --> 00:20:25,163 As ons sondig, word ons 'n slaaf daarvan. 308 00:20:25,866 --> 00:20:27,431 Dis soos die wet van swaartekrag 309 00:20:27,619 --> 00:20:28,988 Daar is 'n wet van sonde. 310 00:20:29,243 --> 00:20:33,762 As ek sê: Ek glo nie in die wet van swaartekrag nie, kyk wat gebeur... 311 00:20:33,762 --> 00:20:35,534 Ek glo nie daarin nie. 312 00:20:35,553 --> 00:20:36,857 Dit val steeds grond toe. 313 00:20:36,863 --> 00:20:40,412 Want dit het niks te doen met wat ek glo of nie glo nie. 314 00:20:40,412 --> 00:20:43,225 Ek glo dit met my hele wese... Dit val steeds grond toe. 315 00:20:43,799 --> 00:20:46,142 Want daar is 'n wet hier aan die werk. 316 00:20:47,311 --> 00:20:49,131 So is daar ook 'n wet van sonde. 317 00:20:49,168 --> 00:20:51,682 Die een wat sonde doen, word 'n slaaf van die sonde. 318 00:20:52,344 --> 00:20:54,121 Maar hier kom die waterdoop in, 319 00:20:55,129 --> 00:20:58,590 omdat ons sterf met Christus en opstaan met Christus. 320 00:20:58,988 --> 00:21:02,676 Die doop is 2 dinge: om gewas en begrawe te word. 321 00:21:02,724 --> 00:21:04,984 Onder die water, nadat jy jou bekeer het. 322 00:21:05,507 --> 00:21:08,289 Maar wat dan? Jy gaan onder en kom op. 323 00:21:08,984 --> 00:21:10,644 Dan ontvang jy die Heilige Gees. 324 00:21:11,005 --> 00:21:17,770 Dis nie asof jy 'n klein Heilige Gees en Jesus 'n groot Heilige Gees gekry het nie. 325 00:21:18,509 --> 00:21:22,639 Jy kry hierdie Heilige Gees. Hy's 'n Per- soon. Jy kry nie 'n bietjie van Hom nie 326 00:21:22,957 --> 00:21:25,755 en jy kan nooit meer van Hom kry nie. Jy het Hom. 327 00:21:26,324 --> 00:21:30,094 So, jy kry dieselfde Gees as Jesus. 328 00:21:30,476 --> 00:21:33,249 Die Bybel sê weer dat ons gevul word met die Heilige Gees. 329 00:21:33,249 --> 00:21:34,613 Wanneer is die koppie vol? 330 00:21:34,680 --> 00:21:35,768 Wanneer? Hier? 331 00:21:35,768 --> 00:21:39,992 Nee. Hier? Nee. Wanneer is ons 100 % seker dis vol? 332 00:21:40,210 --> 00:21:41,697 Wanneer dit oorloop. 333 00:21:42,396 --> 00:21:49,880 Op dieselfde manier...so gou as wat dit by die mond uitkom... 334 00:21:50,092 --> 00:21:53,187 as 'n nuwe taal, weet jy jy's gevul. 335 00:21:54,176 --> 00:22:00,939 Dan is jy gevul. Dan sê die Bybel: Soos die Vader my gestuur het, stuur ek jou. 336 00:22:00,939 --> 00:22:04,835 So nou is jy Christus, Jesus se liggaam hier op aarde. 337 00:22:05,129 --> 00:22:07,972 Sy liggaam, gestuur in Sy plek. 338 00:22:08,223 --> 00:22:12,265 Nou beweeg jy rond en doen dieselfde as wat Jesus gedoen het. 339 00:22:12,460 --> 00:22:16,579 Jy genees die siekes, verkondig die evan- gelie. Jy is Jesus se liggaam op aarde. 340 00:22:17,167 --> 00:22:21,444 Vandag het ek die geleentheid gekry om my van my sondes te bekeer. 341 00:22:21,641 --> 00:22:27,284 Ek het net 'nee' gesê vir die Reiki-gene- sing. Ek het altyd geweet dis verkeerd. 342 00:22:27,284 --> 00:22:37,204 As jy die Bybel lees, sien jy dis 'n vorm van toorkuns, voedoe, en sulke dinge. 343 00:22:38,375 --> 00:22:42,410 Toe ek dit sien, het ek gedink: "O, my God. Dis wat ek gedoen het." 344 00:22:43,292 --> 00:22:45,276 Ek't gesê: Dis verby, ek's klaar daarmee. 345 00:22:45,826 --> 00:22:49,528 Ek maak die winkel, my besigheid, my webwerwe, alles toe. 346 00:22:50,007 --> 00:22:53,454 Dit was soos 'n radikale verandering. Ek het net gesê: Ek sny dit af. 347 00:22:53,580 --> 00:22:59,100 Ek het net gedink: ek moet dit afsluit en saam met God begin. 348 00:22:59,295 --> 00:23:03,187 Watter keuse wil jy hê? Daar is nie halwe keuses nie, dis òf hierdie òf daardie. 349 00:23:03,850 --> 00:23:06,854 Vandag is ek gedoop met die Heilige Gees. 350 00:23:09,056 --> 00:23:12,697 Ek het my bekeer van my sonde, dat ek mense weggelei het van Christus af. 351 00:23:14,883 --> 00:23:19,873 Ek het nie regtig besef waarmee ek besig was voor vandag nie. 352 00:23:20,413 --> 00:23:21,697 Ek was gelukkig daarmee 353 00:23:21,924 --> 00:23:27,954 om te sê: Ek's so jammer daaroor, ek's so jammer dat ek so baie mense weggelei het. 354 00:23:27,954 --> 00:23:30,074 Nou wil ek mense teruglei na Christus toe. 355 00:23:31,180 --> 00:23:35,454 Dit is Liz hierdie. Ek dink regtig dis wonderlik, en 356 00:23:36,572 --> 00:23:39,856 voor jy gekom het, het ons bespreek waarvoor jy bevryding nodig het 357 00:23:39,856 --> 00:23:42,714 en watter sondes sy wil laat afwas. 358 00:23:43,039 --> 00:23:47,620 Een van die dinge wat sy gesê het, was dat sy, deur haar Reiki-genesing, 359 00:23:47,620 --> 00:23:49,741 mense weggelei het van God af. 360 00:23:50,054 --> 00:23:55,471 Ek dink dis 'n baie sterk belydenis. Om te erken dat dit verkeerd is 361 00:23:55,471 --> 00:23:56,745 en dat dit sonde is. 362 00:23:56,940 --> 00:24:01,275 En nou, tesame met al die ander, was ons dit af. 363 00:24:02,070 --> 00:24:05,817 Jy word nie tot 'n kerk of 'n godsdiens gedoop nie. 364 00:24:05,894 --> 00:24:08,804 Jy word gedoop tot 'n persoon, en dit is Jesus Christus. 365 00:24:09,060 --> 00:24:13,013 Die Bybel sê dat wanneer ons, ons bekeer en gedoop word, 366 00:24:13,013 --> 00:24:15,400 God vir ons die Heilige Gees sal gee. 367 00:24:15,588 --> 00:24:21,772 Ons sal nou vir Liz doop en dan ons hande op haar lê en oor haar bid vir vryheid 368 00:24:21,772 --> 00:24:24,397 en vir die Heilige Gees om te kom en haar vry te maak. 369 00:24:24,413 --> 00:24:27,517 So, ons doop jou tot Jesus Christus. Gaan net af. 370 00:24:27,880 --> 00:24:30,380 Sterf met Christus, staan op met Christus. 371 00:24:31,976 --> 00:24:33,410 372 00:24:33,557 --> 00:24:36,963 Vryheid! Ons beveel elke demoon: gaan! 373 00:24:37,202 --> 00:24:42,890 Toe ek in daardie bad was, besig om gedoop te word, het ek gevoel 374 00:24:44,019 --> 00:24:51,710 asof die demone van towery oral om my was 375 00:24:51,802 --> 00:24:53,833 en aan my vasgekleef en vasgeklou het. 376 00:24:53,996 --> 00:24:57,126 Ek het so gemaak, in 'n poging om van hulle ontslae te raak. 377 00:24:57,288 --> 00:25:00,499 Kom nou uit! Ons beveel hierdie gees om haar te verlaat. 378 00:25:00,631 --> 00:25:03,730 Ons beveel hierdie Reiki-genesing: Kom uit! 379 00:25:05,770 --> 00:25:09,382 Dit was so lekker om vry te kon wees daarvan. 380 00:25:09,641 --> 00:25:15,218 Vry van daardie klewerigheid, die ver- bintenis met hulle, die bande met hulle. 381 00:25:15,510 --> 00:25:22,916 Meer, vryheid, vryheid, vryheid. Ek beveel hierdie gees: gaan! 382 00:25:22,916 --> 00:25:24,496 Vryheid, vryheid. 383 00:25:24,496 --> 00:25:29,797 Kom uit! Kom uit! Meer! Vryheid! Laat dit uitkom! 384 00:25:29,797 --> 00:25:35,727 Laat dit uitkom. 385 00:25:35,727 --> 00:25:42,630 Kom uit! Kom uit! Verlaat haar! Kom uit in die Naam van Jesus. 386 00:25:42,630 --> 00:25:44,354 Ons beveel hierdie demoon: Gaan! 387 00:25:44,476 --> 00:25:48,854 388 00:25:49,943 --> 00:25:51,065 Kom uit. Gaan! 389 00:25:55,540 --> 00:26:01,221 Vryheid, in die Naam van Jesus. Wees stil. Wees stil en kom uit. 390 00:26:01,398 --> 00:26:06,034 Kom uit. Elke leuengees, kom uit. 391 00:26:15,621 --> 00:26:17,834 Heilige Gees, vul haar. Praat in tale, praat. 392 00:26:21,097 --> 00:26:21,944 Praat. 393 00:26:26,128 --> 00:26:26,585 Meer. 394 00:26:42,895 --> 00:26:45,566 Ons beveel genesing. Elke seer: gaan. 395 00:26:52,291 --> 00:26:53,568 Halleluja. 396 00:26:57,199 --> 00:27:02,359 Toe ek wedergebore is, het ek vrede ervaar en om gevul te word met die Gees 397 00:27:02,559 --> 00:27:03,485 en... 398 00:27:05,510 --> 00:27:07,684 ek voel dit nog steeds. Dis lieflik. 399 00:27:11,737 --> 00:27:13,673 Hoe voel jy? - Lieflik. 400 00:27:15,768 --> 00:27:17,361 Dankie. 401 00:27:19,734 --> 00:27:22,458 Kan jy dit sien? Daar was 'n stryd. Daar was iets. 402 00:27:22,458 --> 00:27:25,247 Dit was verwarrend, en nou het die Heilige Gees gekom. 403 00:27:25,981 --> 00:27:30,919 En toe, vandag was die dag vir my waarop ek gedoop is met die Heilige Gees. 404 00:27:31,615 --> 00:27:33,940 Toe ek my kon bekeer van my sondes, 405 00:27:34,501 --> 00:27:39,166 is ek gedoop in water en ek is gedoop met die Heilige Gees. 406 00:27:39,966 --> 00:27:42,294 En vandag het ek uitgegaan op die strate. 407 00:27:42,294 --> 00:27:45,561 Op 'n skaal van 1 tot 10, hoe voel dit nou? 408 00:27:45,616 --> 00:27:49,048 10 is baie seer, en 1 glad nie. - Ses. 409 00:27:49,100 --> 00:27:56,652 Ons het vir 2 jongmanne wat op 'n bankie gesit het, gevra of hulle enige pyn het. 410 00:27:57,452 --> 00:28:03,559 Een van hulle het pyn in sy enkel gehad. Ek kon vir hom bid. 411 00:28:05,653 --> 00:28:10,292 Ons het 'n paar keer probeer, en niks het gebeur nie. 412 00:28:10,671 --> 00:28:13,698 Ek beveel jou nou dadelik om gesond te word. Dankie, Jesus. 413 00:28:15,226 --> 00:28:16,131 Toets dit. 414 00:28:20,631 --> 00:28:22,271 Ek voel dit nog. - Jy voel dit nog? 415 00:28:22,879 --> 00:28:33,019 Die derde keer wat ek gebid het, het ek my hand op sy enkel gesit en in tale gepraat, 416 00:28:33,019 --> 00:28:38,052 saggies, vir myself. Die volgende oomblik was dit gesond. 417 00:28:39,090 --> 00:28:41,602 Enkel, word gesond in Jesus se Naam. Nou dadelik. 418 00:28:43,259 --> 00:28:46,572 Gaan nou dadelik. Pyn, gaan nou dadelik in die Naam van Jesus. 419 00:28:46,572 --> 00:28:49,046 Gaan nou dadelik, in die Naam van Jesus. 420 00:28:57,266 --> 00:28:58,307 Dis reg. 421 00:29:00,453 --> 00:29:07,279 Is dit weg? Ek't jou gesê. Jesus genees. - Jesus genees... oukei... 422 00:29:12,214 --> 00:29:16,171 Ek is self hier oorweldig. Dit is die eerste keer wat ek dit doen. 423 00:29:17,412 --> 00:29:20,923 Ek is nie 'n godsdienstige mens nie. Ek lees nie Bybel nie. 424 00:29:21,206 --> 00:29:23,897 Wel, ek het nie Bybel gelees nie, maar ek het nou begin 425 00:29:23,897 --> 00:29:26,221 om God se Woord te lees. Want God het gesê... 426 00:29:28,112 --> 00:29:33,664 Toe God aarde toe gekom het, het Hy Sy dissipels uitgestuur om Sy werk te doen. 427 00:29:35,679 --> 00:29:37,941 Wil jy rondloop en dit toets? 428 00:29:38,567 --> 00:29:42,834 Ja, dis... dis um... 429 00:29:43,351 --> 00:29:44,346 Dis wonderlik. 430 00:29:44,938 --> 00:29:48,845 Dit was vir my die bewys dat Jesus deur my werk. 431 00:29:49,583 --> 00:29:52,400 Dit was nie ek wat die genesing gedoen het nie, maar Jesus. 432 00:29:53,206 --> 00:30:01,669 Dit het net so reg gevoel. Dis iets waar- mee ek wil aanhou en kyk hoe mense reageer 433 00:30:02,487 --> 00:30:09,620 ...hulle is geskok... en hulle teruglei na Jesus. Voorheen het ek hulle weggelei 434 00:30:09,620 --> 00:30:11,969 en nou is dit tyd om terug te kom na Jesus. 435 00:30:12,485 --> 00:30:13,610 Vir jou daarbuite... 436 00:30:15,498 --> 00:30:18,429 wil ek net sê dat God 'n werklikheid is, 437 00:30:19,179 --> 00:30:23,590 dat Hy in jou lewe wil wees. Hy wil nie hê jy moet ly nie. 438 00:30:24,160 --> 00:30:29,075 Hy wil hê jy moet gelukkig wees, en geen stres in jou lewe hê nie. 439 00:30:29,811 --> 00:30:34,434 Hy wil hê jy moet Hom vertrou en Hom glo 440 00:30:34,434 --> 00:30:36,168 dat Hy vir jou gaan sorg, 441 00:30:36,810 --> 00:30:39,957 soos Hy nog altyd gedoen het. Hy het klaar jou sonde weggeneem, 442 00:30:40,041 --> 00:30:41,496 die prys vir jou sonde betaal. 443 00:30:42,249 --> 00:30:45,858 En nou moet ons 'n tree na Jesus toe gee, 444 00:30:46,766 --> 00:30:50,876 soos wat Hy 'n tree na ons toe gegee het toe Hy ons sonde weggeneem het. 445 00:30:51,451 --> 00:30:54,532 As ons een tree na Jesus toe gee, gaan Hy kom. 446 00:30:55,512 --> 00:30:58,212 En as ons vergifnis vir ons sondes vra... 447 00:31:01,703 --> 00:31:08,169 Al die Reiki-genesers, enigiemand wat betrokke is by New Age, kristalgenesing, 448 00:31:10,857 --> 00:31:15,944 enigiets wat te doen het met spiritualiteit: Jy word mislei. 449 00:31:16,689 --> 00:31:21,426 Dit is nie eg nie. Dis ander entiteite. Jy weet nie wie deur jou kom nie. 450 00:31:21,426 --> 00:31:25,727 Jy weet nie wie jou lei nie. Jy vra wesens om in te kom. 451 00:31:26,087 --> 00:31:29,039 Maar weet jy wie hulle is? Hoe weet jy? 452 00:31:30,085 --> 00:31:36,974 Die bewys is: as jy eers die Heilige Gees het, voel jy vernuwe 453 00:31:37,535 --> 00:31:39,088 en wedergebore. 454 00:31:39,248 --> 00:31:45,686 En weet net dat God daar gaan wees vir jou en jou gaan lei.