0:00:00.072,0:00:01.386 Hallo, my naam is Liz. 0:00:01.491,0:00:04.851 Ek is van Skotland.[br]Ek is 'n Reiki Meester-Geneser. 0:00:05.098,0:00:08.962 Vandag is ek gedoop met [br]die Heilige Gees. 0:00:09.108,0:00:12.304 Ek het na Christus gedraai en[br]my bekeer van my sonde. 0:00:12.304,0:00:15.183 Verlaat haar! Kom uit in Jesus se Naam.[br]Demoon, gaan! 0:00:15.209,0:00:20.898 As jy die Bybel lees, sien jy dis 'n vorm[br]van toorkuns, voedoe, en sulke dinge. 0:00:20.934,0:00:24.618 Toe ek dit sien, het ek gedink: "O, [br]my God. Dis wat ek gedoen het." 0:00:24.968,0:00:28.471 Daardie dag het ons een ding besef:[br]Skuldig, skuldig, skuldig. 0:00:28.571,0:00:34.318 Ek is skuldig, en ek verdien die hel,[br]want God is goed en ek is nie. 0:00:34.315,0:00:38.476 Ek was besig om almal weg te lei van[br]Jesus af, weg van Christus af, 0:00:38.476,0:00:43.480 deur ander vorms van genesing. Maar toe[br]ek self Jesus se genesing op straat sien.. 0:00:43.686,0:00:44.930 Word nou dadelik gesond. 0:00:46.930,0:00:49.599 Dis reg.[br]- Regtig? 0:00:50.290,0:00:53.836 Kyk net daar. Kyk net hoe eenvoudig[br]en mooi is dit. 0:00:53.910,0:00:56.630 Ek kan nie wag om my storie te vertel nie. 0:01:08.204,0:01:17.625 Ek is Liz. Tot en met twee weke gelede,[br]was ek 'n Reiki-geneser. 0:01:17.691,0:01:23.138 Omtrent so twee weke voor dit, het ek[br]'n paar video's op YouTube gekry 0:01:24.490,0:01:26.649 oor die genesing van mense op straat. 0:01:27.294,0:01:31.965 En jy voel dit nou? Dankie, God,[br]want die pyn gaan nou dadelik. 0:01:32.692,0:01:34.251 Probeer om die pyn nou te voel. 0:01:36.392,0:01:38.760 Ja, dit is waar. Waar is die pyn? 0:01:40.118,0:01:41.598 Dis nou weg. 0:01:44.828,0:01:46.493 Waar het jy pyn?[br]- In my kop. 0:01:46.493,0:01:48.308 Waar het jy pyn?[br]- Net hier. 0:01:49.347,0:01:51.418 God, dankie vir genesing, dat die[br]pyn weg is 0:01:51.418,0:01:53.718 Probeer om jou kop te voel. 0:01:55.709,0:01:57.122 Ek voel geen pyn nie. 0:01:57.393,0:01:59.069 Die pyn is nou weg. 0:02:00.236,0:02:03.095 Ek is ernstig! Ek ken hom nie eers nie. 0:02:04.126,0:02:08.989 Ek kon onmiddellike genesing sien. Mense[br]wat op straat genees word. 0:02:08.989,0:02:11.434 En ek het net gedink: [br]O, wat is dit hierdie? 0:02:11.543,0:02:14.106 Elke pyn moet nou dadelik gaan[br]in Jesus se Naam. 0:02:19.664,0:02:20.892 Regtig? 0:02:30.832,0:02:32.023 Dis weg. 0:02:32.333,0:02:33.570 Amen. 0:02:33.864,0:02:34.794 Is jy ernstig? 0:02:34.833,0:02:36.128 Amen. 0:02:41.644,0:02:42.714 Dis eienaardig, man! 0:02:44.616,0:02:48.371 Omdat ek 'n Reiki-geneser is,[br]het ek gedink: 0:02:48.438,0:02:52.471 hoekom gebeur dit nie [br]wanneer ek mense behandel nie? 0:02:53.075,0:02:56.581 Mense voel lekker en ontspanne en kalm[br]wanneer hulle vertrek[br] 0:02:56.581,0:02:59.533 en het wonderlike getuienisse agterna, 0:02:59.945,0:03:03.609 maar hulle word nie heeltemal gesond met[br]die Reiki-genesing nie. 0:03:06.146,0:03:10.003 Ek het gevoel: dis nie reg nie. Iets[br]is nie reg hier nie. 0:03:10.028,0:03:11.693 Ek voel ongemaklik hiermee. 0:03:12.236,0:03:17.075 Ek het aangehou om na Torben se[br]video's van genesing te kyk. 0:03:18.047,0:03:21.289 En ek het gedink: Ek wil dit doen. 0:03:21.693,0:03:23.307 Ek wil onmiddellike genesing sien 0:03:23.620,0:03:28.791 Terwyl ek 'n Reiki-geneser was, het ek [br]kursusse op 'n webwerf gehad. 0:03:30.757,0:03:33.317 Mense regoor die wêreld kon die [br]kursusse kry. 0:03:33.837,0:03:39.728 Daar was 'n dame wat een van my [br]Reiki-genesing-kursusse gekoop het. 0:03:40.080,0:03:45.409 Sy het vir my 'n epos gestuur en gesê:[br]Liz, ek kon die kursus nie aflaai nie. 0:03:45.982,0:03:48.552 Ek het gedink: gewoonlik kan almal[br]dit aflaai. 0:03:48.552,0:03:51.794 Dié een is die maklikste, ek het [br]nooit enige probleme daarmee nie. 0:03:52.213,0:03:55.189 Ek het vir haar 'n epos gestuur en [br]vir haar adres gevra, 0:03:55.696,0:04:02.234 haar naam en nog inligting, sodat ek vir [br]haar helende energie kon stuur. 0:04:03.832,0:04:06.927 Sy het dit toe gedoen, en ek [br]het toilet toe gegaan 0:04:07.068,0:04:10.554 en vir God in die toilet gesê...[br]dit was net 'n paar minute, 0:04:10.899,0:04:13.612 God, wat wil U hê moet ek met [br]my besigheid doen? 0:04:14.149,0:04:18.753 Wil U hê ek moet na Aalborg[br]in Denemarke gaan? 0:04:20.366,0:04:24.461 Ek wil vir Torben sien, maar ek wil[br]nie op my eie daarheen reis nie 0:04:24.552,0:04:27.653 en ek is bang om alleen daarheen te reis.[br]En ek het vir God gesê: 0:04:28.275,0:04:32.141 Wil U hê ek moet na Aalborg in [br]Denemarke gaan? 0:04:32.970,0:04:35.565 Ek het teruggegaan na my rekenaar. 0:04:35.941,0:04:39.831 Die dame wat die kursus gekoop het,[br]het dadelik op my epos geantwoord. 0:04:40.494,0:04:45.212 Ek sien toe haar naam, en haar[br]adres was: Aalborg, Denemarke. 0:04:46.269,0:04:48.590 O my God... 0:04:51.227,0:04:53.535 Dit was nie net: Aalborg, Denemarke nie, 0:04:53.535,0:04:55.739 Dit was: Aalborg, Denemarke. 0:04:56.835,0:04:58.805 Iets binne-in my het 0:05:00.615,0:05:04.036 regoor my gegaan...en ek het vir my[br]man gesê: Liefie... liefie... 0:05:06.454,0:05:10.276 Wat's fout? Ek het gesê: Alles is reg,[br]ek moet myself net regruk. 0:05:10.670,0:05:14.248 Ek was in skok en het nie geweet wat[br]om te doen nie. 0:05:16.081,0:05:21.973 Ek het gesê: God het met my gepraat.[br]Ek het die krag van Sy woorde gevoel. 0:05:22.135,0:05:25.269 Dit was asof dié woorde Sy woorde[br]was wat binne-in my gekom het: 0:05:25.269,0:05:27.998 Jy moet vir Torben in Denemarke [br]gaan sien. 0:05:28.958,0:05:33.418 Vanoggend het ek en Torben[br]om die tafel gesit. 0:05:34.327,0:05:36.332 Kom ons gesels. 0:05:36.558,0:05:42.836 Hy het die evangelie vir my verduidelik [br]op 'n tafel met 'n paar koppies en koekies 0:05:44.048,0:05:49.350 Hy het dit so eenvoudig verduidelik dat[br]enigiemand, 'n kind, dit kon verstaan. 0:05:51.012,0:05:55.462 Ek gebruik die illustrasie van 'n potjie [br]skaak. Weet jy hoe om skaak te speel? 0:05:56.926,0:05:58.790 Om skaak te speel is soos... 0:05:58.993,0:06:01.948 Ek maak 'n skuif. En dan maak [br]Liz 'n skuif. 0:06:02.510,0:06:05.500 Dan is dit my beurt.[br]Denemarke teen Skotland. 0:06:05.747,0:06:07.078 Dan is dit haar beurt. 0:06:08.697,0:06:13.724 Mag ek dit nou doen? 0:06:14.567,0:06:16.903 Nee. Ek mag nie 3 keer 'n skuif[br]maak nie - hoekom? 0:06:16.903,0:06:18.552 Want daar is reëls. 0:06:18.552,0:06:21.438 Wat as ek dit regtig, regtig, [br]regtig wil doen? 0:06:21.760,0:06:24.563 Ek mag dit steeds nie doen[br]nie, want daar is steeds reëls. 0:06:25.230,0:06:30.195 Daardie reëls staan. En dit het niks[br]te doen met hoe graag ek dit wil doen nie. 0:06:30.342,0:06:32.115 Dit het te doen met die reëls. 0:06:33.013,0:06:38.291 So, die reël is: ek moet wag vir Liz om [br]'n skuif te maak voor ek weer kan skuif. 0:06:39.501,0:06:40.957 Dit werk net so met God. 0:06:42.102,0:06:47.279 Liz, of 'n ander persoon, het gesondig. 0:06:48.908,0:06:50.064 Ek is God. 0:06:51.402,0:06:52.631 Dis nie goed nie. 0:06:55.367,0:06:57.864 Maar ek het Jesus gestuur[br]om te sterf vir haar sonde. 0:07:00.520,0:07:03.348 Kan ek dan so maak... Ek red jou, [br]Ek maak jou vry... nee. 0:07:03.668,0:07:05.383 Dis teen die reëls. 0:07:05.787,0:07:08.167 Maak nie saak dat Ek dit regtig graag[br]wil doen nie 0:07:08.206,0:07:12.461 God wil. Hy wil ons red meer as[br]wat ons gered wil word. 0:07:13.595,0:07:17.690 God wil. Maar Ek mag nie,[br]want dis nie My beurt nie. 0:07:17.825,0:07:21.930 Ek't alles gedoen wat gedoen kon word van[br]My kant af: Ek het My Seun Jesus gestuur. 0:07:22.345,0:07:26.626 Die Bybel sê, dit hang nou alles af van [br]die mens of hy hom wil bekeer. 0:07:27.865,0:07:30.248 Liz moet 'n skuif maak voordat Ek kan. 0:07:30.248,0:07:34.962 Maar ek waarborg jou, so gou as wat [br]Liz skuif, maak God ook 'n skuif. 0:07:35.102,0:07:36.961 So gou as wat sy haar bekeer,[br]beweeg God 0:07:36.961,0:07:39.677 So gou as wat sy gedoop word,[br]bevry God haar. 0:07:39.677,0:07:41.870 So gou as wat ek hande oplê,[br]doen God dit. 0:07:41.870,0:07:43.960 Want God is nie die probleem nie. 0:07:44.327,0:07:47.794 God het klaar vir Liz die prys betaal en[br]vir almal hier. 0:07:48.191,0:07:53.160 Want baie dink: God wil my nie hê nie.[br]Hy gee nie om nie, 0:07:53.160,0:07:55.189 want Hy kom nie na my toe nie. 0:07:55.483,0:07:59.444 Maar dis nie God se beurt om te skuif nie![br]Dis jou beurt. 0:07:59.799,0:08:03.531 Wat ek nou gaan doen, Liz, is om vir jou[br]die reëls te wys. 0:08:04.747,0:08:08.227 Want as jy nie die reëls ken nie,[br]hoe kan jy 'n skuif maak? 0:08:08.637,0:08:13.762 Maar so gou as wat jy die reëls ken,[br]en weet wat die volgende skuif is, 0:08:14.627,0:08:17.433 kom God, so gou as wat jy skuif. 0:08:19.156,0:08:25.017 So die evangelie is: dit is God en dit [br]is die mens. 0:08:25.379,0:08:29.950 God het die mens gemaak. Toe God die mens[br]gemaak het, was hy oop vir God. 0:08:30.227,0:08:31.832 En hy het saam met God gewandel. 0:08:31.930,0:08:36.259 Daardie wêreld was volmaak, voordat[br]sonde in die wêreld gekom het. 0:08:36.259,0:08:42.060 Sonder egskeiding, moord, selfmoord en [br]alles wat ons vandag in die wêreld het. 0:08:42.360,0:08:45.205 God het die wêreld gemaak, en die[br]wêreld was volmaak. 0:08:45.787,0:08:49.599 En die mens het saam met God gewandel - [br]dit is die goeie ding. 0:08:49.866,0:08:51.644 Daar was baie bome in die tuin. 0:08:51.644,0:08:55.436 Die boom van die lewe was daar, die boom [br]van goed en kwaad, en baie ander. 0:08:55.762,0:08:59.081 Die mens moes van die boom van[br]die lewe eet en sou dan vir ewig leef. 0:08:59.697,0:09:03.884 Maar hulle het gesondig. Hulle het God se[br]wet oortree deur te doen wat verkeerd was. 0:09:04.564,0:09:07.657 Voorheen was hulle oop vir God,[br]sonder sonde. 0:09:08.078,0:09:11.184 Maar nou het hulle geslote vir God geword,[br]met sonde. 0:09:12.115,0:09:17.484 Toe sê God: As die mens nou van die boom[br]van die lewe eet en vir ewig leef, 0:09:18.980,0:09:21.121 sal ons altyd 'n probleem met sonde hê. 0:09:21.948,0:09:27.369 Omdat God nie wou hê dat die mens vir ewig[br]in sonde moes leef nie, 0:09:27.645,0:09:31.295 het Hy hulle uit die tuin verban,[br]weg van die boom van die lewe. 0:09:32.299,0:09:36.743 Skielik het ons 'n wêreld gehad wat so [br]anders was, waar ons geskei was van God. 0:09:37.134,0:09:42.352 Hulle't kinders gehad wat mekaar vermoor[br]het, met kinders wat mekaar vermoor het. 0:09:42.962,0:09:44.598 So dit is waar ons nou is. 0:09:45.284,0:09:49.170 Ons is hier in 'n wêreld wat anders is[br]as die wêreld wat God gemaak het. 0:09:50.216,0:09:55.068 Ek hoor baie mense sê, 'ek kan nie in God [br]glo nie agv al die boosheid in die wêreld' 0:09:55.708,0:09:58.428 Lees die Bybel. Dit gaan net [br]erger word. 0:09:58.759,0:10:01.612 Want die god van hierdie [br]wêreld is Satan. 0:10:01.699,0:10:04.144 Ons is gevalle en geskei van God. 0:10:04.829,0:10:06.401 Die probleem is sonde. 0:10:06.754,0:10:08.874 Maar ons verstaan nie sonde nie.[br]Hoekom nie? 0:10:09.073,0:10:12.402 Want as ek hier is, en myself met[br]die mense om my sou vergelyk - 0:10:12.402,0:10:15.100 Kyk, ek is nie te sleg nie. Ek is soos[br]hy en sy. 0:10:15.447,0:10:17.797 Hy's slegter as ek. Ek is nie soos hy nie. 0:10:18.047,0:10:21.736 Ons staan in hierdie wêreld en vergelyk[br]onsself met die mense om ons 0:10:21.736,0:10:23.596 en ons dink dat ons oukei is. 0:10:24.493,0:10:28.441 Maar wat as ons onsself met God vergelyk?[br]Of met die mens voordat daar sonde was? 0:10:28.823,0:10:31.504 Skielik kry ons 'n heeltemal[br]ander standaard. 0:10:33.132,0:10:34.977 Sonde...ons moet daaroor praat. 0:10:37.474,0:10:40.971 Jesus het gesê: geen leuenaars sal in [br]die Koninkryk van God ingaan nie. 0:10:40.971,0:10:44.340 Elke leuenaar sal in die poel van vuur[br]gegooi word. 0:10:45.811,0:10:49.867 Dan dink ons: komaan, om te lieg is nie [br]so erg nie. Dis nie soos dit en dat nie. 0:10:49.867,0:10:53.214 Maar jy moet iets oor sonde verstaan[br]wat baie belangrik is. 0:10:53.214,0:10:57.331 Dit gaan nie soveel oor wat ek en jy[br]en ander gedoen het nie. 0:10:58.647,0:11:00.871 Dit gaan ook oor teen Wie ons[br]dit gedoen het. 0:11:01.099,0:11:03.138 Ek het 'n dogter wat 10 jaar oud is. 0:11:03.138,0:11:06.414 As ek vir my dogter lieg, kan sy niks[br]daaraan doen nie. Sy is net 10. 0:11:06.414,0:11:08.915 As ek vir my vrou lieg, kan[br]ek probleme kry. 0:11:08.915,0:11:12.698 As ek vir my baas lieg,[br]kan ek my werk verloor. 0:11:12.723,0:11:17.162 As ek in die hof is en vir 'n regter lieg,[br]kan ek in die tronk beland. 0:11:17.533,0:11:20.593 So, ons praat oor dieselfde ding:[br]jy mag nie lieg nie, 0:11:20.593,0:11:23.474 maar die straf is heeltemal anders. 0:11:23.474,0:11:27.048 Dit gaan nie soveel oor wat jy doen,[br]as teen wie jy dit doen nie. 0:11:27.063,0:11:32.391 Hoe meer gesag 'n persoon het,[br]hoe groter gaan die oordeel wees. 0:11:32.949,0:11:36.638 Die Bybel sê as ons gelieg het,[br]het ons teen God gelieg. 0:11:36.740,0:11:41.313 Hy wat vir ons lewe gegee het, lug om [br]in te asem, ons mond om mee te praat. 0:11:41.498,0:11:45.931 Om Hom te aanbid. En ons het dit wat [br]Hy vir ons gegee het, misbruik teen Hom. 0:11:46.759,0:11:53.090 Jesus oordeel ons nie net oor wat ons [br]doen nie, maar oor ons hartsbegeertes. 0:11:53.492,0:11:58.177 Jesus het gesê: Jy sal nie moord pleeg [br]nie, maar Ek sê vir julle: 0:11:58.177,0:12:01.032 as jy haat in jou hart het, [br]is jy alreeds 'n moordenaar. 0:12:01.032,0:12:04.617 Jy mag nie egbreuk pleeg nie. Maar[br]enigiemand wat met wellus na iemand kyk 0:12:04.617,0:12:06.473 het dit alreeds in sy hart gedoen. 0:12:06.473,0:12:10.439 Miskien het ons dit nie fisies [br]gedoen nie... 0:12:12.697,0:12:14.499 Vir God maak dit nie saak nie. 0:12:15.059,0:12:17.728 Dis so belangrik want ek het[br]gedink ek's 'n goeie mens. 0:12:17.728,0:12:21.537 Regtig 'n goeie mens.[br]Maar toe sien ek die standaard... 0:12:22.394,0:12:27.280 Dis belangrik...jy is van Skotland. As ek[br]soontoe gaan, ry ek aan die verkeerde kant 0:12:29.242,0:12:32.364 Ek moet aan jou kant bestuur, maar[br]soms vergeet ek dit 0:12:32.364,0:12:34.968 en ry aan my kant en kry probleme. 0:12:34.968,0:12:38.481 As ek probleme kry, maak dit nie saak as [br]ek vir die polisieman sê: 0:12:38.491,0:12:40.975 'Maar ek's van Denemarke,[br]ons doen dit so daar' nie. 0:12:40.975,0:12:42.470 Hy gee nie om vanwaar ek is nie 0:12:42.470,0:12:45.452 Ek is nou in julle land, en ek moet[br]julle reëls gehoorsaam. 0:12:45.726,0:12:47.986 Eendag gaan ons voor God staan. 0:12:48.750,0:12:50.799 Hy gee nie om vir ons standaard nie. 0:12:51.532,0:12:54.213 Hy gee nie om of ons dink dis[br]reg of verkeerd nie. 0:12:54.695,0:12:58.820 Hy gee om oor wat reg en verkeerd is.[br]Die standaard wat Hy gestel het. 0:12:59.700,0:13:05.248 Probeer om jou te verbeel dat ek in [br]my foon 'n spesiale "app" het. 0:13:07.200,0:13:11.098 En ek kan 'n foto van jou en [br]jou hele lewe neem. 0:13:11.098,0:13:12.769 en dit nou op my rekenaar sit. 0:13:12.769,0:13:16.981 Ek weet jy het 'n klomp goeie dinge [br]gedoen. 'n Klomp wonderlike dinge, 0:13:16.981,0:13:18.694 en mense gehelp. 0:13:18.694,0:13:20.382 Die probleem is:[br]Ek sien dit nie. 0:13:21.250,0:13:24.979 Want, wanneer jy in 'n hof is,[br]voor 'n regter, 0:13:25.370,0:13:28.155 is jy nie daar oor die goeie dinge[br]wat jy gedoen het nie. 0:13:28.218,0:13:30.643 Jy is daar oor die misdaad[br]wat jy gepleeg het. 0:13:30.643,0:13:32.313 Dit is al wat ek sien. 0:13:33.033,0:13:39.102 Ek sit jou lewe in my rekenaar. Nie net[br]wat jy fisies gedoen het nie. 0:13:39.127,0:13:42.014 Maar ook wat jy nie gedoen het nie.[br]Wat jy moes doen. 0:13:42.032,0:13:45.038 Wat jy gesê en gedink het[br]in jou lewe. 0:13:45.159,0:13:47.501 En ek maak 'n video oor jou lewe. 0:13:48.086,0:13:53.321 Die onrein dinge. Ons praat nou oor [br]seksuele dinge, bose dinge. 0:13:53.321,0:13:57.090 Ons praat oor leuens en diefstal[br]en verneukery. 0:13:57.366,0:14:02.328 En ek fokus net daarop en ek wys[br]daardie video op die groot skerm agter my 0:14:02.328,0:14:04.577 voor al die mense hier. 0:14:05.838,0:14:07.380 Sal jy daarvan hou?[br]- Nee. 0:14:08.468,0:14:10.725 Dis interessant dat jy nie[br]daarvan sal hou nie, 0:14:10.725,0:14:15.647 wetende dat al die mense in die vertrek[br]net so skuldig soos jy is. 0:14:16.067,0:14:19.207 Maar jy sal skaam wees voor al [br]die mense hier. 0:14:19.617,0:14:21.276 Enigiemand wat daarvan sal hou? 0:14:21.668,0:14:24.674 Nee. Niemand hier nie. Ek sal ook [br]nie daarvan hou nie. 0:14:24.739,0:14:27.135 So, jy sal skaamkry, 0:14:27.149,0:14:30.146 wanneer die mense om jou sien[br]wat jy regtig gedoen het 0:14:30.146,0:14:33.519 agter geslote deure [br]in die donker. 0:14:34.016,0:14:35.575 Ons sou so skaam wees. 0:14:36.276,0:14:39.168 Probeer jou verbeel dat jy so skaamkry[br]hier tussen sondaars. 0:14:40.925,0:14:47.566 En eendag staan jy, heeltemal ontbloot [br]voor 'n heilige God, wat alles sien. 0:14:48.027,0:14:52.525 Daardie dag sal ons nie sê, 'dit was my [br]ouers se skuld of my man se skuld' nie 0:14:52.525,0:14:54.757 Ek't dit nie bedoel nie, ek's nie[br]so sleg nie. 0:14:54.757,0:14:58.419 Daardie dag sal ons een ding weet:[br]skuldig, skuldig, skuldig. 0:14:58.419,0:15:04.283 Ek is skuldig en ek verdien die hel,[br]want God is goed en ek is nie. 0:15:06.473,0:15:07.972 En dit is die probleem. 0:15:08.183,0:15:12.318 God kan almal vat[br]en hulle in die hel werp 0:15:12.362,0:15:16.539 en steeds goed en liefdevol wees, want[br]Hy is nie die probleem nie. 0:15:16.587,0:15:18.822 Ons is. Ons het gesondig. 0:15:19.763,0:15:23.299 Die Bybel sê: as jy een wet oortree [br]het, is jy skuldig aan almal. 0:15:23.439,0:15:25.799 Dit is nie dat jy 2 uit 5 kan kry nie. 0:15:26.749,0:15:31.057 Miskien het jy nie moord gepleeg nie,[br]maar seks voor of buite die huwelik gehad, 0:15:31.057,0:15:32.705 en dan is jy skuldig aan almal. 0:15:37.385,0:15:39.882 God kan almal in die hel werp,[br]maar Hy het nie. 0:15:40.172,0:15:43.328 Hy het iets wonderliks gedoen.[br]Iets heeltemal anders. 0:15:44.366,0:15:46.311 Hy het Sy Seun, Jesus Christus gestuur. 0:15:46.771,0:15:52.302 Hy't afgekom hiernatoe. Nie in sonde[br]uit 'n man gebore nie, maar uit God. 0:15:53.325,0:15:56.169 Hy het hier tussen ons geloop,[br]as 'n mens. 0:15:58.041,0:16:02.357 Sonder om te lieg, sonder om te steel.[br]Sonder om voorhuwelikse seks te hê, 0:16:02.357,0:16:05.431 sonder om iemand te begeer. Sonder[br]om te doen wat ons gedoen het. 0:16:07.337,0:16:10.365 Toe Hy omtrent 30 jaar oud was,[br]is Hy in water gedoop. 0:16:11.376,0:16:15.727 Toe Hy uit die water opkom, het die[br]Gees van God oor Hom gekom. 0:16:17.349,0:16:19.185 En Hy is gevul met die Heilige Gees. 0:16:19.840,0:16:23.288 Van daardie oomblik af het Hy [br]rondgegaan en die evangelie verkondig, 0:16:23.451,0:16:29.361 siekes genees en almal opdrag gegee om[br]hulle te bekeer. 0:16:31.138,0:16:34.908 Hy's gekruisig en Hy't gesterf. 0:16:35.833,0:16:40.646 Sou Hy een keer gelieg het, gesteel het,[br]of een keer gedoen het wat ons gedoen het, 0:16:40.646,0:16:45.533 sou Hy skuldig wees. Maar omdat Hy die [br]enigste man ooit sonder sonde was, 0:16:46.280,0:16:51.137 het Hy opgevaar na waar Hy nou sit[br]aan die regterhand van God 0:16:51.328,0:16:53.504 en Hy't Sy Heilige Gees gestuur. 0:16:54.523,0:16:56.532 Wat moet ons nou doen? 0:16:56.571,0:16:58.482 Die Bybel sê ons moet wedergebore word. 0:16:59.407,0:17:02.678 Ons moet ons tot God bekeer. 0:17:03.092,0:17:05.713 Dan moet ons gedoop word tot[br]Jesus Christus 0:17:05.713,0:17:08.124 en dan sal ons die Gees van God ontvang. 0:17:08.575,0:17:13.211 Wat is bekering? Dit is om te besef [br]dat ek gesondig het. 0:17:13.712,0:17:16.792 Nie net teen die mensdom nie,[br]maar ook teen God. 0:17:16.959,0:17:19.422 Ek het God se wet oortree,ek het gesondig.[br]. 0:17:19.806,0:17:25.223 Jy erken dit en draai weg van daardie [br]sonde en vra vir vergifnis. 0:17:26.001,0:17:27.743 En plaas jou geloof in Jesus. 0:17:28.155,0:17:30.868 Wanneer jy dit doen, gaan[br]daar iets wonderliks gebeur. 0:17:31.548,0:17:35.496 God verwyder die hart van klip[br]en gee jou 'n nuwe hart. 0:17:36.789,0:17:38.612 Dit is soos ons gewete... 0:17:39.335,0:17:46.007 'n Baba het nie 'n besef van reg en [br]verkeerd nie. Hy is sonder sonde. 0:17:46.785,0:17:49.353 Hulle hardloop kaal rond. 0:17:50.893,0:17:55.179 Ek het geen probleem gehad om kaal[br]rond te hardloop as kind nie. 0:17:55.595,0:18:00.177 My dogter Simone is nou 10.[br]Wanneer sy stort, 0:18:00.177,0:18:02.174 kan ek steeds ingaan en ander dinge doen. 0:18:02.174,0:18:06.544 Maar ek waarborg dat my dogter van 14 sal [br]skree: Gaan dadelik uit! 0:18:06.544,0:18:10.341 Want daar kom 'n ouderdom waar[br]hulle reg en verkeerd verstaan. 0:18:10.341,0:18:15.063 Hulle erken sonde. Hulle raak bewus[br]van sonde. 0:18:16.358,0:18:19.716 Dit het te doen met die gewete.[br]Ek onthou toe ek 'n kind was, 0:18:20.582,0:18:26.933 het ek iets by 'n winkel gesteel. Dit het[br]'n halwe pond gekos of iets. Sommer niks. 0:18:27.684,0:18:31.747 Maar toe ek buite kom - dit was 'n[br]ongeluk - toe sien ek dit in my sak. 0:18:31.916,0:18:35.099 Ek is 'n dief! Ek het iets gesteel. 0:18:35.605,0:18:39.224 Vir my was dit soos...ek's 'n dief. 0:18:40.017,0:18:43.421 Maar ek waarborg jou dat later, toe[br]ek te veel gedrink het 0:18:43.421,0:18:47.567 ek 'n fiets gesteel het. Later het ek een[br]gesteel, want ek wou nie loop nie. 0:18:47.567,0:18:50.186 En ek het nog een gesteel, want[br]ek het dit al gedoen. 0:18:50.186,0:18:52.412 En dit was nie meer 'n probleem nie. 0:18:52.585,0:18:55.967 Dit is wat ons vandag sien. Daar is[br]mense wat dinge doen 0:18:56.147,0:19:02.110 en ons beskou dit nie meer as 'n probleem[br]nie, want die gewete het stomp geword. 0:19:02.170,0:19:04.417 Dit is nie meer skerp nie.[br]Nie meer nuut nie. 0:19:04.694,0:19:10.219 Dit is vernietig deur dinge wat ons gedoen[br]en gesien het, en ander dinge. 0:19:10.219,0:19:11.718 Dit is die gewete. 0:19:11.758,0:19:14.480 Met wedergeboorte en bekering, [br]kry ons 'n nuwe hart. 0:19:14.480,0:19:17.025 God het Sy wet op ons[br]hart geskryf. 0:19:17.301,0:19:18.820 En ons kry 'n nuwe gewete. 0:19:19.110,0:19:25.132 Ek onthou so duidelik toe ek 'n Christen[br]geword het en ek my bekeer het. 0:19:26.098,0:19:29.674 Na my bekering het ek vriende oorgenooi[br]en gesê: Kom ons kyk 'n fliek. 0:19:29.674,0:19:32.514 Ek's mal oor die fliek. Een van my[br]gunstelinge. Kom ons kyk. 0:19:32.514,0:19:36.639 Ek het dit ingesit. Ek het net onthou: [br]hierdie is 'n goeie fliek. 0:19:36.639,0:19:39.774 Ek was gereed om dit te kyk. Ons[br]het begin kyk. 0:19:43.350,0:19:46.395 Ek het gedink: O nee, waarom[br]vloek hulle heeltyd? 0:19:46.405,0:19:49.796 Nee, hulle het geen klere aan nie.[br]Dis pornografie! 0:19:49.971,0:19:54.117 Wat doen ek? Ek't rondgekyk:[br]Kan ons maar stop? 0:19:54.117,0:19:55.447 Ja? Dankie. 0:19:55.644,0:20:00.594 Voorheen was dit my gunstelling fliek.[br]Maar nou het ek net binne gevoel: ag nee 0:20:00.594,0:20:03.019 Ek kan nie meer nie. Waarom? 0:20:03.019,0:20:04.856 Omdat my gewete gesuiwer is. 0:20:04.990,0:20:06.647 Maar daar is steeds 'n probleem. 0:20:07.970,0:20:14.473 Die lewe is binne, maar die liggaam is [br]dood. Wat doen ons daarmee? 0:20:14.790,0:20:15.914 Ons begrawe dit. 0:20:17.596,0:20:20.341 Om 'n liggaam te begrawe is soos[br]die wet van swaartekrag. 0:20:20.540,0:20:22.968 Die Bybel sê wie sondig, word[br]'n slaaf van die sonde 0:20:23.134,0:20:25.163 As ons sondig, word[br]ons 'n slaaf daarvan. 0:20:25.866,0:20:27.431 Dis soos die wet van swaartekrag 0:20:27.619,0:20:28.988 Daar is 'n wet van sonde. 0:20:29.243,0:20:33.762 As ek sê: Ek glo nie in die wet van[br]swaartekrag nie, kyk wat gebeur... 0:20:33.762,0:20:35.534 Ek glo nie daarin nie. 0:20:35.553,0:20:36.857 Dit val steeds grond toe. 0:20:36.863,0:20:40.412 Want dit het niks te doen met wat ek glo[br]of nie glo nie. 0:20:40.412,0:20:43.225 Ek glo dit met my hele wese...[br]Dit val steeds grond toe. 0:20:43.799,0:20:46.142 Want daar is 'n wet hier aan die werk. 0:20:47.311,0:20:49.131 So is daar ook 'n [br]wet van sonde. 0:20:49.168,0:20:51.682 Die een wat sonde doen, word [br]'n slaaf van die sonde. 0:20:52.344,0:20:54.121 Maar hier kom die [br]waterdoop in, 0:20:55.129,0:20:58.590 omdat ons sterf met Christus[br]en opstaan met Christus. 0:20:58.988,0:21:02.676 Die doop is 2 dinge: om gewas[br]en begrawe te word. 0:21:02.724,0:21:04.984 Onder die water, nadat[br]jy jou bekeer het. 0:21:05.507,0:21:08.289 Maar wat dan? Jy gaan onder[br]en kom op. 0:21:08.984,0:21:10.644 Dan ontvang jy die Heilige Gees. 0:21:11.005,0:21:17.770 Dis nie asof jy 'n klein Heilige Gees en [br]Jesus 'n groot Heilige Gees gekry het nie. 0:21:18.509,0:21:22.639 Jy kry hierdie Heilige Gees. Hy's 'n Per-[br]soon. Jy kry nie 'n bietjie van Hom nie 0:21:22.957,0:21:25.755 en jy kan nooit meer van Hom kry nie.[br]Jy het Hom. 0:21:26.324,0:21:30.094 So, jy kry dieselfde Gees as Jesus. 0:21:30.476,0:21:33.249 Die Bybel sê weer dat ons gevul[br]word met die Heilige Gees. 0:21:33.249,0:21:34.613 Wanneer is die koppie vol? 0:21:34.680,0:21:35.768 Wanneer? Hier? 0:21:35.768,0:21:39.992 Nee. Hier? Nee. Wanneer is ons[br]100 % seker dis vol? 0:21:40.210,0:21:41.697 Wanneer dit oorloop. 0:21:42.396,0:21:49.880 Op dieselfde manier...so gou as [br]wat dit by die mond uitkom... 0:21:50.092,0:21:53.187 as 'n nuwe taal, weet jy[br]jy's gevul. 0:21:54.176,0:22:00.939 Dan is jy gevul. Dan sê die Bybel: Soos [br]die Vader my gestuur het, stuur ek jou. 0:22:00.939,0:22:04.835 So nou is jy Christus, Jesus se liggaam[br]hier op aarde. 0:22:05.129,0:22:07.972 Sy liggaam, gestuur in Sy plek. 0:22:08.223,0:22:12.265 Nou beweeg jy rond en doen dieselfde[br]as wat Jesus gedoen het. 0:22:12.460,0:22:16.579 Jy genees die siekes, verkondig die evan-[br]gelie. Jy is Jesus se liggaam op aarde. 0:22:17.167,0:22:21.444 Vandag het ek die geleentheid gekry[br]om my van my sondes te bekeer. 0:22:21.641,0:22:27.284 Ek het net 'nee' gesê vir die Reiki-gene-[br]sing. Ek het altyd geweet dis verkeerd. 0:22:27.284,0:22:37.204 As jy die Bybel lees, sien jy dis 'n vorm[br]van toorkuns, voedoe, en sulke dinge. 0:22:38.375,0:22:42.410 Toe ek dit sien, het ek gedink: "O, [br]my God. Dis wat ek gedoen het." 0:22:43.292,0:22:45.276 Ek't gesê: Dis verby, ek's[br]klaar daarmee. 0:22:45.826,0:22:49.528 Ek maak die winkel, my besigheid, my[br]webwerwe, alles toe. 0:22:50.007,0:22:53.454 Dit was soos 'n radikale verandering. Ek[br]het net gesê: Ek sny dit af. 0:22:53.580,0:22:59.100 Ek het net gedink: ek moet dit afsluit[br]en saam met God begin. 0:22:59.295,0:23:03.187 Watter keuse wil jy hê? Daar is nie halwe[br]keuses nie, dis òf hierdie òf daardie. 0:23:03.850,0:23:06.854 Vandag is ek gedoop met die Heilige Gees. 0:23:09.056,0:23:12.697 Ek het my bekeer van my sonde, dat ek [br]mense weggelei het van Christus af. 0:23:14.883,0:23:19.873 Ek het nie regtig besef waarmee ek [br]besig was voor vandag nie. 0:23:20.413,0:23:21.697 Ek was gelukkig daarmee 0:23:21.924,0:23:27.954 om te sê: Ek's so jammer daaroor, ek's so[br]jammer dat ek so baie mense weggelei het. 0:23:27.954,0:23:30.074 Nou wil ek mense teruglei na Christus toe. 0:23:31.180,0:23:35.454 Dit is Liz hierdie. Ek dink regtig[br]dis wonderlik, en 0:23:36.572,0:23:39.856 voor jy gekom het, het ons bespreek [br]waarvoor jy bevryding nodig het 0:23:39.856,0:23:42.714 en watter sondes sy wil laat afwas. 0:23:43.039,0:23:47.620 Een van die dinge wat sy gesê het, was dat[br]sy, deur haar Reiki-genesing, 0:23:47.620,0:23:49.741 mense weggelei het van God af. 0:23:50.054,0:23:55.471 Ek dink dis 'n baie sterk belydenis.[br]Om te erken dat dit verkeerd is 0:23:55.471,0:23:56.745 en dat dit sonde is. 0:23:56.940,0:24:01.275 En nou, tesame met al die ander,[br]was ons dit af. 0:24:02.070,0:24:05.817 Jy word nie tot 'n kerk of 'n[br]godsdiens gedoop nie. 0:24:05.894,0:24:08.804 Jy word gedoop tot 'n persoon, [br]en dit is Jesus Christus. 0:24:09.060,0:24:13.013 Die Bybel sê dat wanneer ons, ons [br]bekeer en gedoop word, 0:24:13.013,0:24:15.400 God vir ons die Heilige Gees sal gee. 0:24:15.588,0:24:21.772 Ons sal nou vir Liz doop en dan ons hande[br]op haar lê en oor haar bid vir vryheid 0:24:21.772,0:24:24.397 en vir die Heilige Gees om te kom [br]en haar vry te maak. 0:24:24.413,0:24:27.517 So, ons doop jou tot Jesus Christus.[br]Gaan net af. 0:24:27.880,0:24:30.380 Sterf met Christus,[br]staan op met Christus. 0:24:31.976,0:24:33.410 0:24:33.557,0:24:36.963 Vryheid! Ons beveel elke[br]demoon: gaan! 0:24:37.202,0:24:42.890 Toe ek in daardie bad was, besig[br]om gedoop te word, het ek gevoel 0:24:44.019,0:24:51.710 asof die demone van towery oral[br]om my was 0:24:51.802,0:24:53.833 en aan my vasgekleef en[br]vasgeklou het. 0:24:53.996,0:24:57.126 Ek het so gemaak, in 'n poging[br]om van hulle ontslae te raak. 0:24:57.288,0:25:00.499 Kom nou uit! Ons beveel hierdie[br]gees om haar te verlaat. 0:25:00.631,0:25:03.730 Ons beveel hierdie Reiki-genesing:[br]Kom uit! 0:25:05.770,0:25:09.382 Dit was so lekker om vry te kon[br]wees daarvan. 0:25:09.641,0:25:15.218 Vry van daardie klewerigheid, die ver-[br]bintenis met hulle, die bande met hulle. 0:25:15.510,0:25:22.916 Meer, vryheid, vryheid, vryheid. Ek[br]beveel hierdie gees: gaan! 0:25:22.916,0:25:24.496 Vryheid, vryheid. 0:25:24.496,0:25:29.797 Kom uit! Kom uit! Meer! Vryheid![br]Laat dit uitkom! 0:25:29.797,0:25:35.727 Laat dit uitkom. 0:25:35.727,0:25:42.630 Kom uit! Kom uit! Verlaat haar![br]Kom uit in die Naam van Jesus. 0:25:42.630,0:25:44.354 Ons beveel hierdie demoon:[br]Gaan! 0:25:44.476,0:25:48.854 0:25:49.943,0:25:51.065 Kom uit. Gaan! 0:25:55.540,0:26:01.221 Vryheid, in die Naam van Jesus. [br]Wees stil. Wees stil en kom uit. 0:26:01.398,0:26:06.034 Kom uit. Elke leuengees, kom uit. 0:26:15.621,0:26:17.834 Heilige Gees, vul haar. [br]Praat in tale, praat. 0:26:21.097,0:26:21.944 Praat. 0:26:26.128,0:26:26.585 Meer. 0:26:42.895,0:26:45.566 Ons beveel genesing.[br]Elke seer: gaan. 0:26:52.291,0:26:53.568 Halleluja. 0:26:57.199,0:27:02.359 Toe ek wedergebore is, het ek vrede[br]ervaar en om gevul te word met die Gees 0:27:02.559,0:27:03.485 en... 0:27:05.510,0:27:07.684 ek voel dit nog steeds. Dis lieflik. 0:27:11.737,0:27:13.673 Hoe voel jy? [br]- Lieflik. 0:27:15.768,0:27:17.361 Dankie. 0:27:19.734,0:27:22.458 Kan jy dit sien? Daar was 'n stryd.[br]Daar was iets. 0:27:22.458,0:27:25.247 Dit was verwarrend, en nou [br]het die Heilige Gees gekom. 0:27:25.981,0:27:30.919 En toe, vandag was die dag vir my waarop[br]ek gedoop is met die Heilige Gees. 0:27:31.615,0:27:33.940 Toe ek my kon bekeer van my sondes, 0:27:34.501,0:27:39.166 is ek gedoop in water en ek[br]is gedoop met die Heilige Gees. 0:27:39.966,0:27:42.294 En vandag het ek uitgegaan[br]op die strate. 0:27:42.294,0:27:45.561 Op 'n skaal van 1 tot 10, [br]hoe voel dit nou? 0:27:45.616,0:27:49.048 10 is baie seer, en 1 glad nie.[br]- Ses. 0:27:49.100,0:27:56.652 Ons het vir 2 jongmanne wat op 'n bankie[br]gesit het, gevra of hulle enige pyn het. 0:27:57.452,0:28:03.559 Een van hulle het pyn in sy enkel gehad.[br]Ek kon vir hom bid. 0:28:05.653,0:28:10.292 Ons het 'n paar keer probeer,[br]en niks het gebeur nie. 0:28:10.671,0:28:13.698 Ek beveel jou nou dadelik om gesond[br]te word. Dankie, Jesus. 0:28:15.226,0:28:16.131 Toets dit. 0:28:20.631,0:28:22.271 Ek voel dit nog.[br]- Jy voel dit nog? 0:28:22.879,0:28:33.019 Die derde keer wat ek gebid het, het ek my[br]hand op sy enkel gesit en in tale gepraat, 0:28:33.019,0:28:38.052 saggies, vir myself. Die volgende oomblik[br]was dit gesond. 0:28:39.090,0:28:41.602 Enkel, word gesond in Jesus se [br]Naam. Nou dadelik. 0:28:43.259,0:28:46.572 Gaan nou dadelik. Pyn, gaan nou [br]dadelik in die Naam van Jesus. 0:28:46.572,0:28:49.046 Gaan nou dadelik, in die [br]Naam van Jesus. 0:28:57.266,0:28:58.307 Dis reg. 0:29:00.453,0:29:07.279 Is dit weg? Ek't jou gesê. Jesus genees.[br]- Jesus genees... oukei... 0:29:12.214,0:29:16.171 Ek is self hier oorweldig. Dit is die [br]eerste keer wat ek dit doen. 0:29:17.412,0:29:20.923 Ek is nie 'n godsdienstige mens nie.[br]Ek lees nie Bybel nie. 0:29:21.206,0:29:23.897 Wel, ek het nie Bybel gelees nie,[br]maar ek het nou begin 0:29:23.897,0:29:26.221 om God se Woord te lees.[br]Want God het gesê... 0:29:28.112,0:29:33.664 Toe God aarde toe gekom het, het Hy Sy [br]dissipels uitgestuur om Sy werk te doen. 0:29:35.679,0:29:37.941 Wil jy rondloop en dit toets? 0:29:38.567,0:29:42.834 Ja, dis... dis um... 0:29:43.351,0:29:44.346 Dis wonderlik. 0:29:44.938,0:29:48.845 Dit was vir my die bewys dat Jesus[br]deur my werk. 0:29:49.583,0:29:52.400 Dit was nie ek wat die genesing gedoen het[br]nie, maar Jesus. 0:29:53.206,0:30:01.669 Dit het net so reg gevoel. Dis iets waar-[br]mee ek wil aanhou en kyk hoe mense reageer 0:30:02.487,0:30:09.620 ...hulle is geskok... en hulle teruglei na[br]Jesus. Voorheen het ek hulle weggelei 0:30:09.620,0:30:11.969 en nou is dit tyd om terug te [br]kom na Jesus. 0:30:12.485,0:30:13.610 Vir jou daarbuite... 0:30:15.498,0:30:18.429 wil ek net sê dat God [br]'n werklikheid is, 0:30:19.179,0:30:23.590 dat Hy in jou lewe wil wees. Hy[br]wil nie hê jy moet ly nie. 0:30:24.160,0:30:29.075 Hy wil hê jy moet gelukkig wees, en [br]geen stres in jou lewe hê nie. 0:30:29.811,0:30:34.434 Hy wil hê jy moet Hom vertrou[br]en Hom glo 0:30:34.434,0:30:36.168 dat Hy vir jou gaan sorg, 0:30:36.810,0:30:39.957 soos Hy nog altyd gedoen het. Hy[br]het klaar jou sonde weggeneem, 0:30:40.041,0:30:41.496 die prys vir jou sonde betaal. 0:30:42.249,0:30:45.858 En nou moet ons 'n tree na Jesus[br]toe gee, 0:30:46.766,0:30:50.876 soos wat Hy 'n tree na ons toe gegee het[br]toe Hy ons sonde weggeneem het. 0:30:51.451,0:30:54.532 As ons een tree na Jesus toe gee,[br]gaan Hy kom. 0:30:55.512,0:30:58.212 En as ons vergifnis vir ons[br]sondes vra... 0:31:01.703,0:31:08.169 Al die Reiki-genesers, enigiemand wat [br]betrokke is by New Age, kristalgenesing, 0:31:10.857,0:31:15.944 enigiets wat te doen het met [br]spiritualiteit: Jy word mislei. 0:31:16.689,0:31:21.426 Dit is nie eg nie. Dis ander entiteite. [br]Jy weet nie wie deur jou kom nie. 0:31:21.426,0:31:25.727 Jy weet nie wie jou lei nie. Jy vra[br]wesens om in te kom. 0:31:26.087,0:31:29.039 Maar weet jy wie hulle is?[br]Hoe weet jy? 0:31:30.085,0:31:36.974 Die bewys is: as jy eers die [br]Heilige Gees het, voel jy vernuwe 0:31:37.535,0:31:39.088 en wedergebore. 0:31:39.248,0:31:45.686 En weet net dat God daar gaan wees[br]vir jou en jou gaan lei.